En Die Ramshoring Het Geblaas
Francine RiversPaul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na prestige en mag maklik na die verderf kan lei. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.
년:
2003
출판사:
Christelike Uitgewersmaatskappy
언어:
afrikaans
파일:
EPUB, 779 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2003